Oorvertel deur Anne de Graaf - Geillustreer deur Jose Perez Montero
Harde band, 447 bladsye
Jong kinders sal dol wees oor die kleurvolle prente en energieke, aksiebelaaide verhale - en julle sal glimlag terwyl die boodskappe en liefde uit die bladsye van hierdie boek ontvou. Elke storie is korrek volgens die Bybel, en ook so geskryf dat elke jong verstand en elke jong hart dit sal geniet en verstaan.
Vir kinders van 3-7