Harde band, 61 bladsye
God is goed! Vandat God ons pragtige wereld geskep het totdat Jesus gekom het om ons te wys hoe om te leef, het God gewys dat Hy vir ons lief is. Leena Lane vertel hierdie bekende en geliefde stories op 'n manier wat 'n nuwe geslag kinders kan bewus maak van die God wat mense gemaak het om sy vriende te wees. Aangevul deur Gillian Chapman se helder en lewendige sketse.