Sagte band, 47 bladsye
Hierdie boek neem jou terug na die ongelooflike wereld van die antieke Egiptenare. Hier sal jy uitvind hoe mummies gemaak is, hoe die piramides gebou was en die waarheid omtrent die vloek van Toetankamem. Spektakulere foto's maak die ondervinding een wat jy nie gou sal vergeet nie en jy sal alles - van grafrowers tot krokodilmummies - beleef!